Conveyancing - Elna Oosthuysen
Elna heads our Conveyancing department and is always ready to assist you with friendly and effective service. Here are some of the feedback she received from clients. Click on her photo to get her contact details:
From: Gabby Sent: Wednesday, October 10, 2018 12:53 PM To: elna@lawyersa.com Subject: South Germiston - notice to Landstar - Lodged on 10 Oct 2018 - thank you
Elna, you have been an absolute superstar.
Thank you for the update and thank you for all the endless work on your side!
I am holding thumbs that all goes smoothly.
Take care and God Bless.
Kind Regards,
Ga......
Intern Associate
From: Eug…….
Sent: Thursday, March 15, 2018 10:43 AM
Subject: Proof of Payment - Seller - Kempton Park x 2 - se weer baie dankie
Elna
Wil ek graag net weereens dankie se vir dit wat jy gedoen het. Ek het in die laaste 3jaar 'n "property" in elke jaar verkoop. Ek kan nie glo die moeilikste een het so gou gegaan nie. Dankie vir jou harde werk en ure wat jy insit.
Groete
Eug…...
From: mar...…. Sent: Wednesday, June 27, 2018 1:32 PM To: elna@lawyersa.com Subject: Re: registration on 27 June 2018 - Richmond
💃🏾💃🏾💃🏾💃🏾🙌🏽🙌🏽🙏🏽🙏🏽💐.
You are the best Elna.
I thank you from the bottom of my heart, you are so so professional 😎.
Kind regards
Tina
From: Lev...... Sent: Tuesday, October 16, 2018 7:57 AM To: elna@lawyersa.com Subject: Pro admin - Beethoven - geteken deur koper
Goeie more
Dankie vir al julle updates. Julle is staatmakers- sou nie sonder julle reggekom het nie
Groete
Lev...….
From: Chris Sent: Thursday, September 27, 2018 10:44 AM To: elna@lawyersa.com Subject: Vordering Beethoven - 27 Sep 2018 / Besonderhede vir stadsraad inbetaling -
Dankie Elna! Skitterende kommunikasie!
From: Chris Sent: Friday, October 19, 2018 6:05 PM To: elna@lawyersa.com Subject: Beethoven - dankie vir goeie diens - Chris
Hallo Elna
Weer eens dankie vir jou skitterende kommunikasie! Ek sal werklik met die grootste vrymoedigheid enige tyd mense aanraai om van Opropsa gebruik te maak as oordragprokureurs!!
Vriendelike groete en lekker naweek
Chris
From: Gene Pretorius <gene@eshcol.co.za> Sent: Monday, October 22, 2018 11:48 AM To: elna@lawyersa.com Subject: Payment to Eshcol - de Necker / Ledwaba
Hi Elna,
Nee ek moet vir jou dankie sê!!!
Jy is n engeltjie duisend en gee ons altyd 200%.
Baie dankie vir jou en al jou moeite en harde werk!!!!
Gené Pretorius – P.A. to Christo Grobler
Eshcol Estates
Cell: +27 76 697 8391
Fax: +27 86 558 6411
Office: +27 11 394 5439
Fax: +27 11 975 1777 or +27 86 602 5179
gene@eshcol.co.za www.eshcol.co.za
From: Kam...…..
Sent: Tuesday, October 23, 2018 10:37 AM
Subject: Magaliesberg - thanks for good work well done
Hey Elna,
Thanks Elna for the good work well done.
Kam...…….
From: levi……... Sent: Friday, October 26, 2018 11:33 AM To: elna@lawyersa.com Subject: Registration on 26 Oct 2018 - dankie vir goeie diens
Hi Elna
Baie dankie vir die laat weet. Dit was sommer baie vinnig,te danke aan knap prokureurs.
Dankie vir al jou hulp en bystand!
Mooi naweek
Levi......